Steve en Nadine

Steve en Nadine gaan eendag om tafelberg te klim. Nadine het een van daai kort kort rokkies aan en soos dit maar is is Steve weer jags….

Steve sê toe vir Nadine om voor te loop en elke nou en dan loer Steve onder haar rokkie in.. So paar tree verder val Nadine oor ‘n klip en val met haar kop tussen tralies in en sy sit toe vas.

Steve bekyk die storie so en scheme toe dis sy kans en hy VAT haar toe terwyl sy daar vas sit.

Net soos hy klaar maak loop Jurie verby en Steve sê vir hom ‘Jurie ou maat nou is dit jou beurt…’ En ewe skielik begin Jurie huil. Steve vra to vir Jurie hoekom huil hy en toe antwoord Jurie: ‘ My kop pas nie deur die tralies nie!!’

~ by TJ on April 21, 2008.

Leave a Reply