Die Geboorte

Goeie naand vriende,familie, ag… fok almal wat sommer belangstel!

Hiermee is die eerste publikasie van onse Zef Slang in ons uwe Zuid Afrika!

Stay tuned… die site gaan binnekort spring van nuus, broekskeur jokes… sommer lekker zef stories en hier en daar n serious discussion.  ;-) Fyver

 

 

 

~ by TJ on April 19, 2008.

2 Responses to “Die Geboorte”

  1. Familie wat hierso reply …. aangesien hierdie `n site is vir nuus, broekskeur jokes en sommer net zef stories, laat ek die eerste een wees wat sommer reply met `n … ek sien uit daarna om meer te lees en by te dra na die site. Ek is net nie so seker van die serious discussions nie … kan ons nie soms maar net ook k@k praat nie???

  2. Ja ek ek stem.

Leave a Reply